Modulekode | IPH 417 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | IPH 417 bevat a deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op die praktiese toepassing soos voorgeskrewe deur die KABV en die NKV dokumente. Hierdie Natuurwetenskappe en Tegnologie kurrikulum mik om noukeurig inhoud te kies en die gebruik van verskeie maniere van onderrig en leer in Wetenskap en Tegnologie, om die bevordering van begrip in die konteks van kulture en inheemse kennis sisteme te ondersteun. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.
|
Modulekrediete | 8.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes. |
Kontaktyd | 4 tutoriale per jaar, 24 lesing per jaar |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App